Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Being within easy access to many interesting places in the Cape Winelands area makes it a useful starting point."
"I love Strand. I've been having holidays there since about 1968 and still love Strand."
"Dit was ons eerste keer in die area en ons het dit baie geniet, dit gaan definitief nie ons laaste keer wees nie."
"Dit is 'n fantastiese area. Naby publieke vervoer, groot winkelsentrums en die pragtige strande."
"Houtbaai se natuurskoon is nie net sprokiesagtig mooi nie, maar die ligging so naby Kaapstad en die Kaapse wynlande maak dit 'n heerlike basis vir daguitstappies."
"Ek dink die Strand is 'n heerlike bestemming. Daar is voor en nadele aan One Fine Stay se ligging: voordeel: nie so besig en lawaaierig soos by die ander gedeeltes nie - lekker stil. Nadeel is dat die lekker swemstrandgedeelte 'n entjie weg is."
"Ek was nog nooit 'n see-mens nie en as "valie" sukkel ek steeds om te verwerk dat dit reën in die winter wanneer dit koud en winderig is. Awesome natuurskoonheid en Tafelberg bly 'n wenner, veral van bo af gesien."
"De Waterkant is en sal altyd my keuse van verblyf bly wanneer ek Kaap toe gaan."
"Ek dink daar is pragtige plekke in die omliggende omgewing wat besoek kan word. Ons was by The Crypt Jazz restaurant asook die tuine. Het ontbyt geëet by die Company's Garden: Harlem and Hope - dit was fantasties! Mense moes dink ek het 'n paar varke los want ek het 'mmmm' geluide gemaak met elke happie! (",) Dit was heerlik en uitstaande!"
"'n Unieke 'community' met baie atmosfeer. Die strand is groot genoeg om almal te akkommodeer, met honde, kinders en almal wat net rustig langs die see wil stap of ontspan. "