Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
235 lekke plekke om te bly
Protea by Marriott Hotel Harrismith Montrose is in Swinburne, 30 km vanaf Harrismith, wat dit perfek maak vir gaste...
@ Tashas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Reitz, Vrystaat wat ideaal vir 'n paartjie is. Die...
Mount Everest Guest Farm is op 'n asemrowende plaas in die hartjie van die Oos-Vrystaat, sowat 21 km vanaf Harrismi...
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy
Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy skuil in ‘n vallei tussen Ficksburg en Clocolan, met ‘n uitsig to...
Hendersons Lodge is in Senekal in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek op ...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer