Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Bezali Lodge"'n Pragtige dorp, en hul gholfbaan is ongelooflik mooi, ek gaan nog terugkom en hier kom speel."
"Joubertina self is hie werklik 'n toerismebestemming nie. Daar is darem plek om brandstof te kry en 'n winkeltjie of twee om die nodige dingetjies te koop. Dis meer die Kouga-vallei rondom Joubertina wat die groot aanloklikheid is."
"Die hawe bied n pragtige uitsig oor die see en bote. Bote kan gehuur word per uur vir ritte op die seë. Handgemaakte items te koop om jou te laat onthou van St.Francisbaai en die tyd wat jy daar deurgebring het. Die gemeenskap vriendelik en behulpsaam. Ek besoek graag weer St. Francisbaai."
"Graaff-Reinet is so clean and the people are super friendly. Loved the town, will see you guys again soon."
"Was net een oggend daar, maar daar is baie besienswaardighede in Graaff-Reinet. Dorp en omgewing is baie mooi skoon."
"Daar is baie verskuilde afdraaipaaie waarvan die toeris nie bewus sal wees as hy net deur ry nie: grondpaaie na die Kouga wildernisgebied, Twee Rivier se hoek asook by Joubertina en Krakeelrivier. Vanaf Twee Rivier kan met 'n grondpad gery word al agter die berge tot by Louterwater. Mooi natuurskoon tussen die plase deur. Op die oog af is die dorpie verwaarloos en dit word deur die droogte vererger, maar dit is 'n juweel. Ernstige stappers kan ook Pick Formosa uitklim en dan die see, Tsitsikamma en Plettenbergbaai sien. (ek het in die Langkloof groot geword)"
"Graaff-Reinet is baie goed ingestel om sy kulturele erfenis te bewaar en te benut. "
"Ons het nog nooit sulke vriendelike mense ontmoet nie. Ons was verstom. Waar ons ookal gestop het of ingegaan het was ons soos langverlore familie behandel. Merkwaardig!!"
"Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet."
"St. Francis is pragtig ! Baie goeie en verskeidenheid restaurante! Baie om te doen. Mooiste natuur wandelpaaie om te stap. Bootvaart op die Krommerivier en lagoon was wonderlik!"
"Very hot weather. Pack clothing suitable to the season and temperature. "
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique B&B"Die ligging is beslis 'n pluspunt en dit is baie stil en rustig."
"Hou van die rustigheid, asook as die aangename en vriendelike inwoners. Dorp is ook skoon en netjies! "
"Sy Pionier-restaurant is 'n treffer met Karoo-kos van prima gehalte. Om die dorp behoorlik te verken, het 'n mens 'n paar dae nodig. "