Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Sandstone Chameleon Guest House"Dorpie was 'n verrassing. Netjies en skoon. So baie plattelandse dorpies lyk deesdae onversorg en gee die idee van agteruitgang. Fouriesburg was die teendeel."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Mama Fourie's Guest Cottages"Fouriesburg is 'n pragtige plattelandse dorpie - rustig, gasvry, en omring deur natuurskoon."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Ons vierde besoek aan Clarens en steeds 'n aangename bestemming."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Love the natural beauty of the area. Clarens is a must for folk who like to shop in quaint little shops. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Ideale plek om te kom uitspan. Lekkerste eetplekke en baie koopplekke. Die omgewing en natuurskoon is onbeskryflik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Pragtige dorpie, rustig en alles wat jou laat vergeet van al die stres by jou werk."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Clarens is 'n pragtige plek met baie om te sien en baie plekke om te eet en kuier. Sal wragtig weer gaan."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Arpa Guest Farm"We loved the little town, it is very relaxing and friendly people."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Ark Mountain Lodge"Baie interessante dorpie. Aangenaam om daar rond te loop en alles te besigtig. Kan pragtige aandenkings en ander artiekels aankoop. Oulike resturante, veral die heerlike wafels, pannekoeke en melkskommels!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Dit was ons 4de besoek en daar was elke keer iets nuuts te sien!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Wens net ek het meer geld gehad om uit te gee op al die mooi goete wat my ogies gesien het. Dit is 'n wonderlike plek met al die nodige fasiliteite."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Mooi natuur maar vind die winkels baie duur."
Clarens, Eastern Free State Highlands
RiverWalk Guest House"Pragtige dorpie met die lekkerste snuffelwinkels. Het 'n plaasgevoel ervaar met al die windpompe en kuierplekkies daar."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Gables"Beerfest weekend is awesome, but appreciating Clarens needs no other distractions."
La Provance, Eastern Free State Highlands
De La Sun Guest House"La Provance is 'n baie netjiese en rustige area. Ek beveel die area enige tyd aan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Highlands-chalets"Clarens is natuurlik die mooiste plekkie wat ons nog beleef het. Ons kan nie wag om Clarens weer te besoek nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Lekkerste restaurante wat ek nog in een dorp beleef het!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Mama Fourie's Guest Cottages"Mooi berge en lekker om te gaan ontspan en af te skakel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosemary"Dis hoofsaaklik vir reisigers wat van inkopies en baie lekker uiteet hou. Eetplekke is baie goed."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Arundel Studios"Puik! Onthou dat Clarens ook gebuk gaan onder beurtrag. Dit kan nogal mens se beplanning omvergooi."
Clarens, Eastern Free State Highlands
164 Church"Wat een leuk plaatsje, gezellige winkeltjes en restaurantjes."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Skoon en netjiese dorp. Baie vriendelike inwoners en winkeleienaars. Pragtige natuurskoon. Sal dit sterk aanbeveel."