Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Casey's Landing"Nie baie kindervriendelike restaurante en aktiwiteite beskikbaar nie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Windpomp Kamer"We just loved it! We will return soonest."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Grande Arvore Apartments"Convenient shopping mall. Traditional Boere Musiek Fees attract people from all over."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Anna se Huis"Restaurante en die bakkery is voortreflik. Goeie diens, baie goeie kos en 'n gesellige omgewing. En baie mense wat stap. Dit is 'n veilige omgewing."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Otos House"Stilbaai en omliggende omgewing het ongelooflike mooi, skoon strande wat dit ideaal maak vir die wat hou van 'n see-vakansie met swem, visvang, hengel, walvisse besigtig, roei en strandloop. Ons het die Indiese Oseaan se water selfs laat in April nog heeltemal verwelkomend gevind."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Spa Hotel"Arniston is beslis 'n dorpie om te besoek en te oornag."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolfin House"Pragtige klein dorpie met oulike winkels waar mens kan rondsnuffel."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Yellowstone Cottages"McGregor is a lovely town if you want to go and rest. It is very small and quiet."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherman's Rest"Restaurants like KFC and McDonald's are not available, but it's a nice and quiet place."
"Napier is a good destination for people that are young and healthy but for those that have disabilities, there is a lot of stair climbing to get to businesses and restaurants. At present they are also experiencing excessive loadshedding as well as unscheduled power outages which is impacting all the businesses. There are also several of the businesses that have closed in the area due to various factors. Otherwise, we had an enjoyable stay."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Moonlight @ Port Marina"Peaceful and uncommercialised, one of the true West Coast towns left where you can genuinely experience West Coast hospitality in its purest form."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"Dit is 'n plek waar mens kan kom agteroorsit en ontspan en die stilte kan geniet."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Rockwood Farm"Die paaie binne Citrusdal kort dringend aandag! Nie gewoond dat 'n Wes-Kaap dorp in so 'n toestand is nie."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Lemon Tree Cottage"Great little town. The local hotel is most likely the best value for refreshments and food one will find. The town is neat and tidy - well worth the stop."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club Unit 76"Dis 'n baie mooi, skoon en netjiese dorp met vriendelike mense."