Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Porterville, Escape From Cape Town
Die Koejawelhuisie"Ons het lekker by die Boeremark 'n draai gemaak. Porterville is ook naby genoeg geleë aan fantastiese wynplase. Org de Rac is 'n moet!"
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Dis altyd 'n vriendelike dorp en almal verwelkom jou as jy in die dorp loop. Mens voel veilig en als is naby so ek like als van die dorp."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Hiekiehee Vakansiehuis"Hierdie is een van die land se beste ware vakansiedorpies. Kinders kan sorgeloos speel, heerlik vir stap, ontspan en die natuur geniet. Bly weg as jy neon ligte en vermaak soek - dan is jy by die verkeerde plek."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Bamboesbaai Beach House"Beste afskakel-area weg van die stad se lawaai."
Stanford, Escape From Cape Town
The Little Sanctuary"I love Stanford. We had a wonderful meal at Graze. The people are very friendly and hospitable."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Strandloper 20"Baie rustig en ideaal vir mense wat net wil ontspan en saamkuier."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Witzenberg Country Inn"Spandeer tyd in Tulbagh en ontdek dié juweel!"
Saldanha, Escape From Cape Town
Nel's Nest"A very close nit community, a variety of cultures mixed with an abundance of friendliness, a truly amazing place to visit. "
Port Owen, Escape From Cape Town
Tranquility"It’s a small quiet little village with friendly people and who welcomes you with open arms."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Karinchen"Pragtige see, strand en berge. Oulike restaurante en cafes."
Langebaan, Escape From Cape Town
Friends Self-catering Apartment"Mooi, netjies en baie rustig. Die regte plek om 'n vakansie naweek te gaan geniet."
Darling, Escape From Cape Town
Strathnaver Cottage"Eerste keer dat ek daar oorgebly het, eerste wat jou opval is die vriendelikheid van die dorp se mense en lekker plattelandse gasvryheid. Sal volgende keer meer tyd wil spandeer om die dorp se geskiedkundige plekke te gaan besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
90 Atlantic Drive"Tranquil. Friendly people, excellent customer service provided wherever we went."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Kestrels View"Lovely little place with restaurants close by. Nice beach. If you want peace and tranquillity and to relax, then that's the place to be and to enjoy."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Paddatjiesrus"Rustige, ontspanne vakansiedorpie. Ons het egter gesukkel om 'n oop restaurant te kry om iets te drink en te eet (gewone werksure). "
Port Owen, Escape From Cape Town
Aloe Aloe"Lieflike plekkie. Baie rustige omgewing weg van die stad se gewoel."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Gallery Studios & Apartments"Vriendelike mense, baie skoon dorp en pragtige natuurskoon. Uitstekende restaurante en winkels. "
Big Bay, Escape From Cape Town
Eden on the Bay Penthouse 217"Die verkeer van Big Bay se ligging na die lughawe is werklik baie druk."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Shades of Provence"Riebeek-Kasteel is beslis die geheime rustige bestemming vir 'n aangename toer van olyf- en wynplase. Genoeg restaurante om elkeen se smaak te bevredig en die nodige supermark om alles te koop wat jy benodig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Lilla's Landing"Paternoster is a beautiful west coast destination with beautiful white washed homes right on the beach. Just be careful with your belongings and don't leave anything visible in your car."