Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Was regtig verbaas oor hoe pragtig Wellington is! "
Porterville, Escape From Cape Town
Lekker Le"Pragtige dorp en baie veilig sal enige tyd weer terug gaan. "
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"Alles wat jy nodig het sal jy hier kry in die rustige dorp."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Beach Club 272"I love Hermanus and would go back to visit the galleries and the different little shops. Hermanus has a different vibe of the old and new in perfect harmony. It is a perfect weekend getaway destination. "
Van Riebeeck Park, Escape From Cape Town
Jubilate Deo"Mooi en rustige area. Jy kan rustig wees, jou deur kan oop staan en die vars lug inasem. Mooi plek. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Gaan drink tee by die Rooibos-koöperasie. En koop velskoene! "
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Many restaurants are closed during the evening or on certain days of the week, which is inconvenient. We were there during the low season, so maybe things are more active during peak season. The beach is very nice and worth the walk, and the Harold Porter Nature Reserve is worth a visit (despite the recent fire devastation)."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Ons het die verblyf terdeë geniet en sal dit aanbeveel. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
31 on Seaview Self-Catering"Dit was ons eerste naweek-besoek aan Yzerfontein en in ons wildste drome het ons nie gedink hoe kosbaar hierdie dorpie is nie. "
Greyton, Escape From Cape Town
Frans en Lana Accommodation"Unieke plekkie vir iemand wat sommer net rustig deur 'n plattelandse dorpie wil ronddwaal. Tydens 'n vorige besoek was ons baie beïndruk met die nabygeleë Genadendal sendingstasie/museum. Ons was wel bietjie teleurgesteld met die agteruitgang van Genadendal en vertrou dat die verantwoordelike mense die nodige stappe sal neem om die juweel weer met reg te kan bemark. "
Witsand, Escape From Cape Town
Die Opstalletjie"Pragtige en veilige plek met baie vriendelike mense."
Port Owen, Escape From Cape Town
Heron's Haven"To get full enjoyment out of Port Owen you would need your own boat or have access to a boat."
Port Owen, Escape From Cape Town
Sleepers @ 8B"Dis regtig die beste plek vir my tans aan die Weskus. Lieflike restaurante en baie om te doen."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Linaria Beach House"Ons het dit terdeë geniet. View is verskriklik mooi. Winkels net bietjie ver. Pragtige plekkie vir wegbreek as jy rustigheid soek."