Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Arniston, Escape From Cape Town
Golden View"Safety is partially a concern. Theft is rife however I don't believe a danger exists (yet) of anyone harming you. A real concern is housebreaking and theft while you are asleep. Sad how such a coastal gem is being degraded by a small group of thieves."
Still Bay, Escape From Cape Town
Aloha Lodge"Stilbaai is 'n pragtige stranddorpie en perfek vir 'n rustige wegbreek - dit is nie te groot om te besig te wees nie en ook nie te klein sodat daar nie genoeg plekkies is om te ontdek nie en by koffie te drink nie!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sep se Plek"Die dorp is pragtig en daar is soveel geskiedkundige areas om te besoek. Die Stasie Pub en Grill laat 'n bietjie te wense in kliëntediens, maar daar is meer as genoeg ander restuarante en koffiewinkels om daarvoor op te maak."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Little village with all you need for a nights stay on Route 62."
Langebaan, Escape From Cape Town
Orlandi's Place"Die plek is skoon en die inwoners daar is baie vriendelik. Ek sal definitief weer kom."
"Onrus bly maar altyd een van my gunstelinge. Nie te besig nie, maar ook nie te stil nie. Net die regte balans. Ai, en om daai seelug in te asem, laat mens sommer net lekker ontspan!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sandpiper"Heerlik vir ontspanning. Genoeg afleiding in die omgewing."
Still Bay, Escape From Cape Town
Lulu's Cottage"My hart trek met 'n punt na hierdie plek toe. Wie weet, dalk eendag, hmmm?"
Caledon, Escape From Cape Town
Ammabed Accommodation"Daar is heelwat om te doen en te bekyk. Ons het die eens wêreldbekende natuurtuin besoek en kon sien waarom dit so 'n uitsoekplek in vergange jare was. Dit is nog steeds iets baie besonders en die moeite werd om te besoek, al is dit nie meer in dieselfde toestand as wat dit in sy glorietyd was nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Alambra Beach House"Not the greatest town. Shops are not well stocked and restaurants are below average. Also don't feel safe. However, Stanford and Hermanus are close and have a completely different story."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Dwarslêbos"Beautiful plek. Mens wil sommer net daar bly en nie huis toe gaan nie."
Vermont, Escape From Cape Town
Beach Cottage 1"Pragtige plek wat nie een van ons geweet het bestaan nie."
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Barrydale is 'n lekker wegbreekplek. Veral as jy van unieke kuns en mense hou."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Rus Vir My Siel"Daar word jaarliks 'n groot hondeskou aangebied wat heerlik is vir 'n gesinsuistappie."
"This isn't the town where I want to retire one day. I'll be back here next year for the tour du cap cycle race. "
McGregor, Escape From Cape Town
Rietdakkie"McGregor is 'n baie lekker plek om af te koel, veral in 'n gastehuis."