Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Greyton, Escape From Cape Town
Almond Orchard Accommodation"Dorpie is regtig mooi en goeie bestemming vir 'n besoek van 2 dae. Die mark op Saterdae is lekker, veral die pannekoek."
Langebaan, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Heerlike uiteetplekke! Oulike winkeltjies. Gaan weer kom!"
Port Owen, Escape From Cape Town
River & Sea"It was really nice to be there but we didn't stay long enough to form an opinion."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Studios & Villa"Verstaan nou die term Weskusdorpie. Klein, maar persoonlik genoeg sodat jy tuis voel. Beslis 'n plek om na terug te keer."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Potting Shed Self-catering"'n Netjiese, skoon en veilige dorp met heelwat aktiwiteite in en om die dorp om as 'n gesin saam te geniet."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
Erf 473 Fisherhaven"We think Fishethaven is nearby Hermanus and other places. It is a lovely place to stay."
Swartland, Escape From Cape Town
Berghoff Erica Cottage"Ons het nie vreeslik rondgery nie, maar op die berg was dit stunning."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"An extremely large Spar in town, very impressive!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Springs"The views and accessibility to shops, banks, etc. is very convenient. Perfectly located."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Slakkepas 42"Heerlike stil, skoon strand en veilige verblyf in die pragtige Weskus omgewing."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Mooi, skoon dorpie met vriendelike mense, baie om te sien en te geniet."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Bonnievale River Lodge"Baie mooi en pragtige omgewing. 'n Besoek aan McGregor is 'n moet. Veral Tebaldi's se restaurant. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Albatross Guest House"Heerlike restaurante wat by die strand geleë is."
Greyton, Escape From Cape Town
Marina Cottage"Stil in die winter-midweek, maar dis te verwagte. Fantastiese bergfietsroetes al rondom die dorp en op en af met die verskeie omliggende berge en koppies!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Paddatjiesrus"Definitief die moeite werd om te besoek indien jy 'n wegbreek soek van die daaglikse gewoel van die stadslewe."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Hotel"Een van die mooiste kusdorpies in Suid-Afrika! Kies goeie 'n gastehuis vir verblyf!"
Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town
Hamlet Country Lodge"Nie veel om te doen nie. Ons het spesifiek vriende gaan besoek. Wel pragtige deel van ons mooi land met wonderlike bergpasse en rots formasies! "