Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"I really love that place and look forward to going back. Its so peaceful and tranquil."
"Uvongo is goed geleë om gou by alle winkelsentrums of vir dagtrips na omliggende plekke te reis."
"Geen komentaar oor Howick, maar die Midlands Meander is baie mooi en 'n mens moet langer daar vertoef."
"Ramsgate is naby alle geriewe. In 'n omtrek van 10 kilometer kry jy alles wat jy wil hê."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Ingwenya Lodge"Mooi klein dorpie, maar snags moet 'n mens maar oppas vir die seekoeie."
"Howick is 'n pragtige dorp met baie om te doen in die omgewing. Jy is by die Midlands Meander, Howick Falls, Midmardam en kan ook Canopy-toere doen. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
St Lucia Ocean View Lodge"Dit bied 'n wonderlike natuurervaring - enig in sy soort."
Scottsville, Escape From Durban
Jean-Lee Guest Cottages"Not actually a travel destination. Needed to stay in Scottsville in order to attend a function."
"Lekker plek vir vakansie. Alles wat 'n mens kan nodig kry is bymekaar in groot besigheidssentrums."
Park Rynie, Escape From Durban
Wave Dancer - Original"Lekker plek om te gaan diepseehengel of "shark cage diving"."
"Interessante dorp met toegewyde self-doen inwoners by wie die reisiger interessante ware kan aankoop en ook van wie 'n mens baie kan leer. Uitstekende aftree- / versorgingsoorde. "
"Gaan geniet die skoon strand, baljaar in die branders, 'paddle' e' kano in die strandmeer."
Hillcrest Park, Escape From Durban
Fawncastle Estate"Dis 'n pragtige area en ons het baie tuis gevoel daar."
"Die koste om strand toe te gaan was buitensporig duur en dit is bietjie ver strand toe."