Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Fantastiese weer, fantastiese mense en heerlike klein strandjies en lekker restaurant. `n Wonderlike plek om te ontspan en om vakansie te hou."
Hibberdene, Escape From Durban
Leisuredene Village No.58"Ons gaan elke jaar Hibberdene toe en ek moet sê dat die dorp agteruit gaan. Die Spar/ Pick n Pay was nou nie my keuse nie. Ons het elke dag Port Sheptone toe gery om by hul Pick n Pay te koop. "
Shelly Beach, Escape From Durban
Mystique 26"Nie vreeslike lekker swemstrand nie, maar die kinders het heerlik in die poele baljaar."
"Rustig, privaat. Dis 'n klein dorpie met die mooiste uitsigte en die vriendelikste mensies. Dis ons vakansieplek van keuse en sal nog baie jare ons vakansies daar geniet. "
"Maklik bereikbaar, skoon by strandbadkamers. Ons het die paddle- en kano-ritte geniet. Shelly Beach se diepsee-bootritte en diepsee-hengel was groot aantrekkingskrag. Sal enige tyd weer Uvongo toe gaan."
"Many beaches to visit with beautiful tropical weather. Plenty restaurants and shops for those rainy days."
"Puik bestemming met alles bymekaar wat 'n mens nodig het. Golfbaan in uitstekende toestand."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Our Beach House"Wonderlike vakansiebestemming op Suid-Afrika se Noordkus."
Leisure Bay, Escape From Durban
Tikkie Blou"Leisure Bay is 'n weggesteekte stukkie goud - daar is twee pragtige strande - dit is rustig en die mense is so vriendelik en verwelkomend. "
"Wonderlike opkomende area - met net die beste van alles rondom jou."
Leisure Bay, Escape From Durban
Leisure Bay Self-catering"Dit het die lekker strande en mooi snorkelpoele. Daar is van die lekkerste bergfietsroetes naby en 'n paar ander interessanthede. "
"Sea Park is sentraal geleë en het my verwagtinge oortref. Voorwaar 'n mooi plekkie, sal graag eiendom daar wil besit."
"Baie lekker gerus en baie lekker weer gehad en lekker vis geëet by Blue Lagoon agter die Wafelhuis. Baie om te doen en te sien in die area."