Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Escape From Durban

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban

Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.

Shelly Beach, Escape From Durban

Cowrie 8

"Baie lekker omgewing, naby alles."

Margate, Escape From Durban

Arabella No. 5

"Margate sal beslis sy polisie teenwoordigheid op die strande en in die strate moet opskerp! Meer asblikke vir papiere en bottels moet beskikbaar gestel word!"

Howick, Escape From Durban

Biggy Best Cottages

"Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek. "

Scottsville, Escape From Durban

Amley Bed & Breakfast

"Die straatname is nie baie dudelik gemerk nie maar tog het ons oor die weg gekom!"

Lotheni, Escape From Durban

Moya Cottage

"Was self nog nie daar nie, maar moet seker baie aangenaam wees. Dink pryse is deesdae nogal hoog."

Meer-en-See, Escape From Durban

Duck Inn

"Rustige vakansieplek."

Umzumbe, Escape From Durban

Summer Place - Lookout

"Naby baie strande, en meeste ander strande is ook naby geleë."

Salt Rock, Escape From Durban

Zuider Zee

"Netjiese dorp en goeie winkels."

Howick, Escape From Durban

Sunbird Guest House

"Howick is geleë in 'n wonderlike area van verskeie toerisme bestemmings."

Shelly Beach, Escape From Durban

Madge Cottage

"Strande is skoon en daar's orals bankies waar mens kan sit en die uitsig geniet. Parkeerplek by die strande is ook baie veilig."

South Coast, Escape From Durban

Forest Glen

"Naas die Suid-Kaap se kus, die beste!"

Uvongo, Escape From Durban

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Ons is mal oor Uvongo, dis ideaal vir ouers met klein kinders."

Ramsgate, Escape From Durban

Beach Motel

"This is the place to be. "

Manaba Beach, Escape From Durban

Libra Holiday Flats Unit 2

"Manaba is 'n baie besonderse plek, sy ligging is weg van die gewoel en beskik oor die rustigheid wat mens nodig het om te ontspan, maar is ook naby aan die gewoel vir mense wat daarvan hou, so ek sal sê twee vlieë met een klap."

Ballito, Escape From Durban

Villa Jaime Self-catering

"Ballito is regtig 'n heerlike plek om vakansie te hou."

Manaba Beach, Escape From Durban

C-Front 4

"Baie heerlike strand en rustige omgewing."

Uvongo, Escape From Durban

Driftsands Sea Front 10

"Die strand was op geen stadium oorvol nie, en dit is baie skoon."

Uvongo, Escape From Durban

Laguna La Crete 11

"Dis 'n heerlike vakansie naby winkels en die South Coast Mall. Baie eet plekke en strande. Buite seisoen is dit 'n fees!"

Ramsgate, Escape From Durban

The Beach Cottage

"Ramsgate is 'n mooi vakansie bestemming, lekker om uit Margate se gejaag te wees."

Shelly Beach, Escape From Durban

Villa Moya 32

"Shelly Beach self is wonderlik, het lank daar gebly."

Umhlanga, Escape From Durban

Fleetwood On Sea Nr 32

"Die beste plek om vakansie te hou."

Ramsgate, Escape From Durban

Praslin 8

"Baie skoon en gerieflik."

Umhlanga, Escape From Durban

Gateway La Loggia Apartments

"Daar is nie soveel aktiwiteite om te doen anders as in die winkels rondloop, in die see swem en uShaka toe gaan nie. Maar dit is 'n lekker wegkomkans."

Botha's Hill, Escape From Durban

Lindisfarne B&B

"Baie sentraal en ook naby Durban."

Uvongo, Escape From Durban

Uvongo Square

"Very laid back, awesome place."

Page
Page 287 - Showing 8581 to 8610

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers