Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Ek kan sien Covid het hierdie mooi plek baie seergemaak. Hoop dinge kom gou weer reg. "
"Die strand is baie vuil, sal dit waardeer as dit skoongemaak kan word. Die ape is ’n probleem."
"Pragtig mooi en skoon. Werklik verras gewees oor die mooi skoon omgewing en die vriendelikheid van die mense. Veral die kere wat ons Vidal en Wetlands besoek het was dit vervrissend mooi en netjies."
Port Edward, Escape From Durban
Rockview Guest House"Die restaurante is regtig te min en maak vroeg toe in die aand."
"Ballito is 'n uitstekende plek om 'n seevakansie te hou. Daar is iets van alles. Ons het ook veilig gevoel in Ballito!"
Hibberdene, Escape From Durban
Marina Palms"Nee wat, hier gaan niks aan nie, maar die idee was om in stiller area te bly. Maar soos baie van die Suidkus-dorpies, is dit kwaai vervalle. Dit het darem paar basic winkeltjies, maar nie my gunsteling-Suidkus-dorpie nie."
Port Shepstone, Escape From Durban
Umkhomo Place, Mangrove Beach Estate"It's a place one can enjoy to be. "
"Geen beheer oor mense wat drink op die strand en dan hul bierbottels op die stand gooi nie. Die strand kan gerus meer skoongemaak word. Andersins is ons mal oor Umdloti."
Southbroom, Escape From Durban
Nature's Paradise"Daar is 'n baie mooi gholfbaan. Die strand is mooi en lekker stil. Regtig 'n mooi plek."
Glenmore Beach, Escape From Durban
Joubert Cottage"Baie lekker. Jammer vir die vis wat nie gebyt het nie."