Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8306 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Rolo Sports House"Relaxed and chilled quaint small town. Great for a leisurely walk about to shop and also hop from eatery to eatery."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Housemartin Guest House"Die paaie oral in die dorp waar ons beweeg het was absoluut pateties, swak, vol gate en baie onprofessioneel gelap of gevul."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Would be wonderful if the game could all roam free without any fences, except the boundary fence to keep them safe."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Heerlike dorpie vir net lekker rondloop in interessante winkeltjies. Die restaurante was heerlik."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys kan 'n ongelooflike toeristebestemming wees mits die munisipaliteit ernstig aandag gee en moeite doen met die algehele netheid van die strate. Die hoofstraat vertoon vuil en paaie rondom die hoofstraat skep 'n baie slegte indruk. Dit is duidelik ook 'n teken van swak bestuur en infrastruktuur wat agteruit gaan. Die winkels is pragtig, heerlik om te drentel en na alles te kyk wat interessant is. Dit is 'n heerlike uitstappie om Parys te besoek. 'n Reuse-teleurstelling was die Spur se kwaliteit van diens en kos. Beslis die swakste Spur wat ek al besoek het! Meyer's Ranch Deli and Browse was absoluut puik! Netheid, diens, vriendelikheid, kos, manier hoe dit voorgesit is ─ alles by die deli was uit die boonste rakke."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Adato Guest House"Baie mooi dorp met lekker, lewendige atmosfeer."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Andante Guesthouse"Die paaie! Soos so baie ander dorpe, 'n gebedsaak. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Owl Spot"Baie mooi en het baie diere gesien. Sal weer gaan."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"My dogter studeer op NWU. Hou baie van die dorp. Paaie kort so bietjie aandag."
Parys, Escape From Johannesburg
At River Cottage"Oulike restaurante en winkels om te besoek. As iemand oudhede soek is Parys die plek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"This place is a hidden Jem and I love going there. We go there at least 3 times a year."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Hulle moet vir seker iets doen omtrent die riool wat voor die restaurante verbyspoel."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Thanks, dit is great. Spar is so effe mal, maar dis definitief 'n cool plek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Club Cocomo"Hartbeespoort is one of the most beautiful places, and a must to go and visit place, lots of things to see and experience."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Flutterby Guesthouse"Potchefstroom-mense is uiters vriendelik en behulpsaam, ons het voertuigprobleme ondervind en almal het ons bystand aangebied en van hul het meer as die ekstra myl saam gestap, baie dankie Potch!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hayward's Game Lodge"Ons sal elke maand ten minste een keer Dinokeng Wildsreservaat toe kom, dit is minder as 'n uur se ry uit Centurion en dan is jy in die bos met die Groot 5!"
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Parys is 'n fantastiese, veilige plek met baie om te doen."