Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5614 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Lovely lovely lovely!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Reserve is well maintained. Dirt roads are well kept and easy to travel in a non-4x4. A real treat right in Gauteng! Well worth the trip."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Alles maak vroeg toe. Het ongelooflik lekker geëet by Hoi Polloi restaurant."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Pragtige dorp wat se rivier besoedel is met rommel. Veral by die ou brug. Parys se loopvlak (sypaadjies) is baie ongemaklik en gevaarlik. Die toenemende swaarvoertuig deurgang hou 'n gevaar in vir besoekers en verniel die pad. Die winkels is interessant en bied 'n wye reeks te koop aan. Sterkte aan almal met die noustrop ekonomie."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bietjie Vrede"Rustenburg is usually a nice place to visit more over the summer time. Have all sorts of places for every occasion."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Perfek geleë naby aan Pretoria. Wonderlik instandgehou met vriendelike diens en die Groot 5. Beslis 'n besoek werd!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Mooi reservaat, paadjies baie goed opgepas en was maklik vir ons om rond te ry al het ons nie 'n 4x4 nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Ons het permitte gekoop om self rond te ry in verskeie areas insluitend die Dinokeng Reserve - in drie dae het ons slegs twee volstruise, zebras en bokke gesien. Die wild was nogal teleurstellend. Die piekniek-stal se winkeltjie is swak georganiseerd en die dames wat daar werk is uiters onvoorbereid. Sal nie weer besoek nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River Rock Lodge"Lovely little town, with so many quaint antique shops and coffee houses."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Ons het in die Dinokeng Wildreservaat gaan ry op die selfry-roete en het so baie wildlewe gesien! Baie ontspannend en pragtig."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"It's a false sense of going to see the Big 5. You see the Big 5 only when you pay for a game drive because they are in that part where you not allowed to self drive. On the self drive we saw the usual animals which was exciting on day 1 but after not seeing any Big 5 after day 3, you start wondering if they exist and then learn you need to pay for a family to drive in the "proper" game reserve."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Graceland Guesthouse"Kort 'n goeie skoonmaak, soos al ons groter dorpe."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Die grasse (dekgras) was baie hoog. Die diere eet dit nie en dit verhoed dat ons die diere kan sien. Hoekom word daar nie bietjie uitgedun nie?"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"Agteruitgang is diodelike sigbaar vir verskeie redes seker."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ons was net verbaas om in ons omgewing paaie wat "toe" is te kry, merkers is sommer net met stukke karton toe geplak wat selfdrive nogal 'n uitdaging gemaak het. Spesifiek merker 45 na die bird hide uit Arlington-weg."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Daar is baie om in die area te doen. Staproetes en aktiwiteite. Mooi area ook."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Lookout Safari Lodge"Mens moet in ag neem dat dit 'n jong reservaat is."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Ons was teleurgesteld met Dinokeng omdat daar op die webblad Groot Vyf en roofdiere geadverteer is, maar in die vier dae wat ons die selfdrive route gery het, het ons geen Groot Vyf of roofdiere gesien nie. Ons het wel kameelperde, zebras, vlakvarke, koedoes, rooibokke, elande en swartwildebeeste gesien. Die piekniekplekke wat beskikbaar is lyk netjies, maar is glad nie omhein nie en as daar wel so iets soos roofdiere in die langgras wegkruip sal dit nie veilig wees om uit te klim nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Owl Spot"Roads are all well maintained and well marked. Easy to drive on. Needs a sightings board or app that is well publicised to guests in the reserve."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Abendruhe Lodge"Dinokeng se selfry-roetes is lieflik en piekniekareas word baie goed onderhou."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"Dit is die ideale plek as jy belangstel in oudhede. Daar is baie klein winkeltjies met interessante items vir oud en jonk."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Sal nogals daarvan hou as die park so 'n bietjie vroeër oopmaak vir jou permitte, miskien kan die Adama of mense jou 'n fooi vra en jou kaart en permitte uitsort as jy Vrydag arriveer. In ons geval was ons eers 18:30 daar, so moes Saterdag wag tot 8:00 vir 'n kaart en permitte."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Al moes ons vroeg vertrek, was ons verras oor die baie winkels wat antieke items verkoop. Personeel van Sasol-garage, naaste aan middedorp, baie vriendelik en bedien kliënte in hul eie taal."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
The Daughters Guest House"Selfde probleem as meeste plattelandse dorpe. Geen infrastruktuur-instandhouding."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Very beautiful place anyone would love to go to."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Gemstone Guest House"Het baie plekkies om by te eet en kuier. Het ook baie shopping malls vir mense wat wil inkopies doen."