Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Ek dink die mense is vriendelik en daar is baie om te sien en te ervaar in en om die dorpie."
"Mooi dorp, maar totaal verwoes deur die mense wat daarna moet. Slaggate om elke draai, vuilissakke op die sypaadjies en toegegroeide rose met bosse en gras. Defnitief nie meer die rosestad nie."
"Die dorpie is baie groter as wat ons gedink het. Daar is lieflike ou sandsteengeboue."
"Dis voorwaar ’n juweel in die land van ons. As jy eers een keer jouself toegelaat het om daar te ontspan, is jou siel deel van daai mooi omgewing."
"The town has ample eateries for most tastes. It's literally on the doorstep from Lesotho border. It gives that lovely laid back feeling of the days when crime didn't exist. Great place for families when just wanna chill before venturing into Lesotho."
"Clarens is prentjiemooi, die mense is vriendelik en die dorp voel baie veilig - ons her oral heen gestap."
"I love it. Quality of life. Vintage shops. The food - oh my gosh. Its vibrant and buzzy and beautiful."
"Clarens bied 'n fantastiese kombinasie van baie verskillende aktiwiteite, heerlike klein restaurante, oulike winkels, ongelooflike natuurskoon en baie vriendelike inwoners. Ek sou dit veral aanbeveel vir besoekers wat in die week daarheen kan gaan indien jy 'n besige dorpie oor naweke wil vermy."
"Baie oulike toeriste dorp, pryse in winkels redelik hoog, hulle mik vir oorsese toeriste. Baie om te sien in die dorp en rondom."