Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.

Clarens, Free State

Accommodation @ The Spa

"Heeltemal te veel om te sien en te doen vir net 'n naweek so verseker sal ons gou weer 'n draai daar gaan maak. Die mense is vriendelik, atmosfeer fantasties. Think I'm in love with Clarens ;)"

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Dink daaraan om daar te gaan bly met aftreede."

Clarens, Free State

Nandina

"Ek sal enige tyd weer terug gaan na Clarens. Die dorpie is wonderlik met 'n ongelooflike warm gevoel."

Bloemfontein, Free State

Rhino Creek Estate

"Bloemfontein is 'n moderne stad met baie geriewe en besienswaardighede."

Fouriesburg, Free State

Mama Fourie's Guest Cottages

"Baie lekker en ook bekostigbaar!"

Clarens, Free State

Red Mountain House

"Ons besoek Clarens ten minste een keer 'n jaar. Die omgewing is asemrowend mooi."

Clarens, Free State

The Clarens Country House

"Clarens is 'n wonderlike dorpie met al die kunsgalerye en wonderlike restaurantjies. Die Clarens Brewery is vir seker 'n moet op mens se "Te doen" lysie. Sal vir seker weer teruggaan."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Pragtige natuurskone plek."

Meyerhof, Free State

Bellaritz Gastehuis

"It is quiet and safe."

Heuwelsig, Free State

A Castle With A View

"Baie veilig en lekker!"

Bethlehem, Free State

La Motte Gastehuis

"Dit was 'n heerlike, vinnige kuiertjie."

Universitas, Free State

Tula Extension

"Nie eens die koue kon 'n demper op ons verblyf plaas nie. Dit was net te great a.g.v vreindelike gemeenskap en die beste van als Universitas is naby aan als so ons ou Gautengers het nie eens verdwaal nie!"

Clarens, Free State

Leliehoek

"A really beautiful little town with so much character. Definitely a place to visit."

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Sal definitief weer daar aanbly."

Springfontein, Free State

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

"Spyt ons was te laat daar/te vroeg weg om die padstal te besoek."

Parys, Free State

The Dell

"Baie lekker plek om oor te slaap as jy die volgende dag in Johannesburg moet wees."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Ag ons het baie baie lekker gekuier en Clarens was baie mooi netjies en die winkels se personeel was te alle tye baie vriendelik. Hou so aan Clarens julle sal ons weer sien ."

Clarens, Free State

Mont d’Or Clarens

"'n Pragtige dorpie, ideaal vir 'n kort naweek weg van die stad. Heerlike kuier plekkies en interessante winkeltjies. Clarens Brouerye 'n moet. "

Fouriesburg, Free State

The Copper Kettle

"'n Pragtige dorpie met vriendelike, hulpvaardige inwoners. "

Clarens, Free State

Vista 70 Clarens

"Clarens het soos ons almal weet, 'n bekoring van sy eie. "

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Stil, rustig en baie mooi!"

Clarens, Free State

Knock Out View

"Restaurante verskaf heerlike kos, personeel baie vriendelik."

Trompsburg, Free State

Oude Molen

"Lekker rustige plattelandse dorpie."

Page
Page 349 - Showing 10441 to 10470

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers