Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Het nie al die Groot Vyf gesien nie, maar vir die moontlikheid is die ligging van Dinokeng baie gunstig."
"Die Wesrand bied steeds baie om te sien, maar jy sal nie sommer daar oorbly vir lank, miskien 'n nag of twee, maar dit beteken nie dat mense uitgebuit moet word nie. 1 swak gradering en mense is skepties."
"Deurmekaar en te groot. Parkering is dubbelsinnig gemerk en jy verdwaal bitter maklik!"
"Baie stil area waar jy nog 'n aand of oggend stappie kon vat, sterre kyk en die stilte geniet."
"Hierdie is meer vir besigheid en verblyf indien jy funksies in die area het, maar absoluut perfek daarvoor geleë."
"Ek sal dit nie as 'n toeristebestemming beskou nie, maar as jy in Midrand moet wees vir besigheid of vir welke rede ookal is hierdie gastehuis ideaal."
"Alles in een. Lieflike kwekerye en restaurante om van te kies en te keur. Vriendelike omgewing."