Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Skoon, netjies en goed instand gehou - perfekte plek om 'n naweek uit Gauteng weg te breek"
"As mens die verkeer kan vermy, is dit lekker. Naby aan Sandton City Mall en Amerikaanse Konsulaat."
"Die Vaalrivier verander die dorp en omgewing in heelwat meer as net nog 'n bestemming."
"Dinokeng is naby Cullinan waar mens lekkker kan gaan eet en shop. Dis ook naby aan Sandwani as 'n mens belangstel in 4x4."
"Ons verblyf was baie naby aan Johannesburg Skydiving Club en dit was 'n groot plus! Die nuwe mall maak 20:00 toe en het geen eetplekke vir aandete nie, maar die Spur in die dorp was oop en het goeie diens gegee. "
"It's close to the wonder park mall, so it was easy for us to do shopping. It's also close to the memorial union building for our tourists to know about our history. "
"Dis baie gerieflik en naby alles wat mens nodig het/mag hê. Ook baie mooi omgewing vir natuur uitstappies."
"Garsfontein is goed geleë met winkels, hospitale, teaters en als wat jy nodig het."
"Sal beslis aanbeveel. Almal het uit hulle pad gegaan om my verblyf so gerieflik moontlik te maak.."
"'n Mens moet meer tyd daar spandeer om die area beter te leer ken. Dis egter 'n baie goed gevestigde area - boomryk ens. 'n Ideale omgewing om in rustig te raak na 'n besige dag. "
"Die winkelsentrum het als wat ons nodig het en die Spur was ons goedgunstig om ons net voor toemaaktyd te akkomodeer. Dankie vir hierdie vriendelike mense."