Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.

George

Oakhurst Hotel

"Dorp wat die reisiger baie kan bied."

Herold's Bay, George

49 Beach Road Flat No3

"Lekkerste vakansieplekkie."

Heatherlands, George

Forest and Pine

"Peaceful beautiful and quite area."

Herold's Bay, George

Dragonfly Cottage

"Buite seisoen die ideale plek, met heerlike roomys op die strand."

George

Lorita's

"Het dit baie geniet, naby Knysna, Hartenbos, ens."

Denneoord, George

Bergsig Apartment

"Dit is baie rustige en veilige area."

Loerie Park, George

Chelsea Close Woonstel

"Alles wat reisiger nodig het, is naby geleë."

Herold's Bay, George

Samadiria

"Lieflike vakansieplekkie met pragtige strand."

Loerie Park, George

Loerie Park Apartment

"Dit was netjies en modern."

Blanco, George

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Pragtige, boomryke plek. "

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Friendly people and clean streets."

George

Isibindi Forest Retreat

"George bied iets vir almal. Sal nie omgee om daar te bly nie."

George

Heel Knus Selfsorg

"Sal graag daar wil bly. Netjies, skoon en veilige dorp."

George

Villa Maria

"Pragtige juweel met pragtige mense. "

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Wens daar is 'n kafee wat net nodigste bied dan hoef mens in 'n week te ry nie. "

George

Isibindi Forest Retreat

"Daar is soveel "versteekte juwele" om George om te besoek wat George 'n baie gewilde toeriste-/vakansie-bestemming maak en George is nie verniet aangewys as die beste plek in die land om in te bly nie."

Herold's Bay, George

Samadiria

"Best location and a must for all to try at least once."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Dis die perfekte wegbreekplek."

George

Whispering Pines Estate

"Wow, 'n mens kan verslaaf raak aan hierdie beeldskone omgewing!"

George

Plaas Knoetzie Kamma

"George is goed, maar slaap gerus by Knoetzekama."

Herold's Bay, George

Samadiria

"Haroldsbaai is super mooi en lekker geleë in die Wes-Kaap. Ons sal definitief weer en weer teruggaan vir 'n vakansie of selfs net 'n breek."

Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Stil en rustig, maar tog sentraal genoeg."

George

Isibindi Forest Retreat

"George is 'n pragtige plek wat baie vir die reisiger en toeris bied."

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Dorp en skoon en mense is vriendelike. "

George

Whispering Pines Estate

"Puik vakansiedorp en omgewing."

Herold's Bay, George

Oupa se Pitte Top Unit

"Ek kan julle 11/10 gee vir die netheid van Heroldsbaai. Dankie dat julle vir ons 'n veilige vakansie bied. Dankie vir die Lewensredders wat altyd wakker en op hulle pos is. "

Campher's Drift, George

28 On Caledon

"Pragtig, boomryk en rustig en baie spasie."

Herold's Bay, George

Samadiria

"Ongelooflike plek. Was vir my eerste keer daar 15 jaar gelede en het myself gesê ek gaan een middag terugkeer. Ek het en is so bly om te sien die Plek het nie agteruit gegaan nie, die intimiteit en prentjiemooi is nog daar."

Page
Page 38 - Showing 1111 to 1140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers