Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"With the surrounding backdrop of the mountains and tranquil surroundings and nearby towns to visit makes George a pleasant town to stay for a weekend away. Highly recommended. "
"Lieflike stil rustige strandjie (miskien die feit dat dit in die week was wat dit so lekker rustig en stil gemaak het). Die roomysstalletjies onder langs die see is 'n besoek werd. "
"Die mense is baie vriendelik, dit was lekker om in die dorpie te kuier."
"Dit is lekker stil, en lekker vir jy en jou eggenoot om n bietjie rustigheid te hê."
"Heroldsbaai is 'n droom vakansieplek. Enigste plek wat ek van weet wat die strand hark. Asemrowend mooi en so veilig. "
"Lieflike dorp, Van Rensburg's slaghuis 'n moet om te besoek vir 'n lekker braai!"
"My kinders was jare gelede daar en hul dink dis een van die mooiste plekke waar hul al was, voel veilig om in die aand op strand te gaan stap, ons sal weer as gesin daar wil tyd gaan deurbring."
"Heroldsbaai is diep in my hart, hier het ek as kind saam met my grootouers gekom en dit is nog steeds vir my die beste strand ooit."
"Pragtige dorp/stad....alles wat mens benodig...mense vriendelik...pragtige omgewing!"
"It is getting more and more popular. Christmas period has got busier each year. "