Verified Reviews
Gordon's Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gordon's Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 423 reviews.
"Ek en my vrou en van ons vriende hou van die omgewing van die hawetjie."
"This is a great spot to go on holiday, either with the family or even just as a couple."
"Ons hou van die atmosfeer van die baai. Voel tuis tussen die "locals". Skoon en lekker vakansie atmosfeer."
"Gordon's Bay is our choice of retiring place. Windy at times, but quiet and safe."
"Gordonsbaai is vir my pragtig, die plek het 'n bekoring van sy eie, en natuurlik is daar 'n tweedehandse boekwinkel wat ek nooit misloop as ons in Gordonsbaai is nie!"
"Dis perfek. Ek sal weer terugkom vir bespreking, maar ek will graag nog naby die see wil wees soos die huisies voor by die water."
"Die wind is bietjie erg, maar oor die algemeen is dit 'n baie lekker plekkie."
"Daar moet meer aktiwiteite, behalwe swem, beskikbaar gestel word vir die jongspan van 8 tot 10 jaar."
"Ek het net 1 ding om te sê: Dit is 'n baie lekker strand om in te swem en die uitsigte is baie mooi."