- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(39)
- Cannonville(27)
- Chelsea Bewarea(17)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(3)
- Glenhurd(5)
- Glenroy Park(2)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(1)
- Humerail(5)
- Humewood(17)
- Lorraine(6)
- Mill Park(23)
- Mount Croix(12)
- Newtonpark(14)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(22)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(149)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(53)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
567 lekke plekke om te bly
D4S Accommodation is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié kom...
Sunnyside Guesthouse is in Parsons Hill in die Greenacre-area van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied selfsorg-...
Wild Break Self Catering bied selfsorgverblyf in die stil dorp Seaview, net 'n kort entjie vanaf Gqeberha (Port Eli...
Elephants Footprint Lodge en bied 12 luukse suites en is slegs 25 minute van Gqeberha (Port Elizabeth) af, net 1 km...
Weaver Lane Self Catering
Weaver Lane Selfsorg bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van...
Seventy9 is naby die hartjie van Newton Park geleë en is 'n stil toevlugsoord wat voorsiening maak vir gesinne. Daa...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer