Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.
"Prettige daguitstappies, soos die kabelkar en Pretville, kan beslis aanbeveeel word. Die kabelkar en die Hero's-restaurant word sterk aanbeveel. Die kos en skemerkelkies (teen R25) by Hero's is 'n wenner."
"Die eerste keer wat ons in Kosmos was, vind dit 'n betowerende plekkie."
"Schoemansville bied 'n groot verskeidnheid aktiwiteite, akkommodasie en besighede aan elkeen wat besoek aflê aan die rustige dorpie."
"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."
"Vir die wat nie hier woon nie, julle mis beslis uit. Vriendelike mense en so baie om te geniet en te beleef. "
"Baie beïndruk met die omgewing. Sal dit vir enige persoon wat wil wegbreek vir 'n ruskansie aanbeveel."
"Ons doel was eintlik om die Hartbeespoortdam omgewing te verken en geniet. Houtbosdorp was die ideale basis daarvoor. Ons het elke dag in 'n ander rigting gery. Hoogtepunte was die Jasmyn padstal, kabelkar, zipline by Magaliesberg, 'n bootvaart op die dam, French Toast, Pretville, Sun City se waterspeelplek en die tientalle stalletjies."
"Pragtige plek! Baie om te doen. Hoop daar sal nog baie gebeur daar, die plek is die moeite werd!"