Verified Reviews
Hartenbos
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartenbos
Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.
"Hartenbos en Mosselbaai het baie veilige strande en Mosselbaaie en Hartenbos is skoon en netjiese plekke met baie om te doen."
"Love Hartenbos. Lekkerste swemstrand, asook waterpark. Lekkerste vakansie plek."
"Sal enige tyd weer wil gaan. Dit is ook die lekkerste plek waar ek ooit al gewees het. Daar is so baie uitdagings en dit dit is wat die plek so lekker maak. Ons het 'n lekker tyd gehad en sal enige tyd weer wil gaan,."
"'n Pragtige dorpie met vriendelike mense en pragtige natuurskoon, perfek vir enige familie se seevakansie."
"Hartenbos is 'n lifelike plek, dit is net regtig baie besig Desember-maande, maar regtig pragtig."