Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"Alles was perfek behalwe die weer die Vrydag, maar Saterdag en Sondag baie mooi dae gewees."
"Jeffreysbaai is eenmaal 'n rustige kusdorpie met al die nodige benodighede vir 'n vakansieganger. Die weer was goed."
"Pragtige dorpie, ek dink dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou. Alles wat mens nodig het."
"Jeffreys Bay is a very busy little town, so if you want to get away from it all, Paradise beach is the way to go."
"Ek gaan kuier altyd daar as ons 'n wegbreekkans kry. Die dorp is altyd skoon en netjies."
"Ek het vir myself 'n aftree woonstel gekoop in Jeffreysbay Stil en 'n pragtige plek om te besoek."