Verified Reviews
Karas
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karas
Rated 4.1 out of 5 based on 221 reviews.
"Extremely friendly locals. Only the roads to the tourist attraction are a bit bad. Luderitz could lose tourists due to this issue. Road to Ghost Town is bad and road to Diaz Point is also bad."
"Quiver Tree Forest and Giant's Playground and the beautiful Fish River Canyon. Keetmanshoop not special."
"Hou van die plekkies buitekant Lüderitz, maar hou nie baie van Lüderitz self nie. Eetplekke was teleurstellend. Dorpie is nie baie netjies en skoon nie. Hele paar bedelaars teëgekom. Baie mooi ou, historiese geboue en kerke, maar bouvallige en verwaarlose geboue om dit maak dit baie onaantrellik. Mense is baie vriendelik in winkels."
"Ai, dit is mos nou maar die verval die platteland. Ongelukkig bied Keetmanshoop nie veel aan die reisiger nie. Net maar 'n oornagplek."
"Mooi dorpie wat goed versorg is, maar die besienswaardighede was toe, naamlik die museum. Groot Spar wat inkopies baie maklik maak."
"We love Lüderitz, because of the history of this town. Visit the Portuguese Restaurant and order a Picanha."
"Lieflike kusdorpie wat ietwat ver is om te ry, maar beslis die moeite werd."
"Lüderitz was regtig 'n belewenis. Die wind waai net verskriklik, maar sal beslis weer kom kuier."
"Persoonlik nie op dorp rondgeloop of gery nie, maar alles wat jy nodig het is binne loopafstand."
"Jy moet vooraf seker maak jy weet wat is wanneer oop anders gaan jy baie dinge wil gaan sien en dit mis omrede dit toe gaan wees."