Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
Sunflower Guest House bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorghuis in Ventersburg. Dié gastehuis bie...
At Home Guesthouse het gastekamers en is in Ventersburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oo...
Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer. Dit is in die hartjie van Vente...
Die Gewel Self-catering Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Ventersburg wat nuut opgeknap is. Dié gastehuis ...
Buffeldoorn Gasteplaas is tussen pekanneutboorde geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dit is net 1...
The Green Bough is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Riebeeckstad in die Vrystaat en bied verblyf wat ideaal v...
Happy Haven 2 is in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakerei...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer