Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.
"As 'n besoek aan die Kruger Nasionale Park, Mosambiek se suide, asook Swaziland op jou reisplan is, moet Marloth sekerlik die bes geleë basis wees om dit vanaf te doen."
"Dit is defenitief 'n plek om te kan wegbreek van die stad sê lawaai en net rus en vrede te hê. "
"Dullstroom bly Dullstroom. Dit is altyd 'n lifelike plek om na te gaan. Die winkeltjies is ongelukkig besig om bietjie agteruit te gaan. "
"Dit 'n interessante plek en goeie wegbreek vir 'n naweek. Maak net voorsiening vir genoeg warm klere in die winter."
"Ermelo is nou nie juis wat ek as 'n toeristebestemming sou beskryf nie, maar dit is goed geleë vir oorslaap in die Mpumalanga. Die lugbesoedeling en swak toestand van sekondêre paaie doen aansienlik afbreek aan die natuurskoon. Ek besoek Ermelo slegs vir besigheidsdoeleindes."
"Maybe look to install small fridge. Brick up the section between the main house and Quaters. Place 1 door between living room and bedroom."
"Daar is nie baie om te doen in die dorp self nie, restaurante en winkels is minimaal, maar Graskop is baie naby aan ander besienswaardighede soos God's Window, Blyde River Canyon, ens. "
"Dit kan nogal besig raak veral teen wildtuin heining (Seekoei straat), amper te besig."
"An area where there is a desk and good lighting to be able to do some business work."
"In Sabie self kan hulle meer andag gee aan die potholes op die paaie en die dorp se rommel meer optel. Verder is dit 'n aangename plek vir 'n wegbreek. Was al 7 keer in die omgewing. Sal weer gaan."
"Wat ons opgeval het is die netheid van die dorp. Min tot geen rommel het rondgelê in die strate."
"Die grondpaaie teen die rivier af kort definitief bietjie aandag. Iemand met 'n kleinerige voertuig gaan verseker sy voertuig seermaak as hy op die afdraai paadjies gaan ry."
"Ja die Kruger-huis is omtrent net oorkant die pad en die trein ervaring is prysloos!"
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"In the vicinity you find Kaapsehoop with hiking trails, Adam's Calendar, and Kruger National Park."
"Marloth Park is fantastic. It has the peacefulness and tranquillity one needs and has the feeling of being in the park."
"The place is very good and easy to Kruger National Park and around view place. I will stay here again when I go to Kruger park next year."