Verified Reviews
Natal Midlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands
Rated 4.4 out of 5 based on 950 reviews.
Midlands Meander, Natal Midlands
Little Fields Country House"Skouspelagtig! Rustige atmosfeer. Pragtige groen deel van Suid-Afrika, 'n moet-sien!"
"Apart from the Howick Falls with the obligated gift shops from the locals (with some very nice souvenirs) and some good restaurants, the place itself is not very interesting. But our stay was too short to explore more."
"Midlands Meander is not what it used to be last time I went there some years ago. "
Midlands Meander, Natal Midlands
Gum Tree Glen"Heerlike Roetes vir verken en ons was verstom oor al die kreatiwiteit in die omgewing."
Midlands Meander, Natal Midlands
Old Pine and Evergreen Cabins"Ons is verlief op Midlands Meander as 'n bestemming! Een van die mooiste plekke. Lekkerste plekkies om te besoek en heel wat om te sien en doen. Die bestemming is ideaal vir troues en avontuur. Ons het elke oomblik geniet!"
Midlands Meander, Natal Midlands
Milking Shed Cottage"Onbeskryflik mooi. Een van die mooiste gebiede in Suid-Afrika."
"Did in die Natalse Midlands so te se teenaan Nottingham Road, wat kan jy meer se? Stunning!"
"Baie jammer dat die waterval omgewing bemors word op Saterdae, asook die oorweldigende geraas. Gelukkig was die omgewing Sondag weer redelik opgeruim. "
"Great place for quaint little out of the way places to eat and curio shops, beautiful countryside very green but expect to encounter monkeys, goats, deer and on one occasion a pig on the roads!"
"A must see. It is a true hidden gem of South Africa that so many people do not know about!"
Pietermaritzburg North, Natal Midlands
Duvet & Crumpets"Ons het die Natal Museum besoek. Dit is werklik die moeite werd."
"Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi. "
Midlands Meander, Natal Midlands
Thistledown Country House"Uitstekende keuse vir wegbreek. Baie verblyf, eet en rondry opsies. Bietjie ver vir naweek as jy in Gauteng bly, maar vir bietjie langer is daar nie baie plekke wat meer bied. "