Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 3234 reviews.
"Well, we go back every year. Near Cape Vidal, my happy place."
"Ons hou baie van St. Lucia omdat dit nie "overcommercialized" is nie. Een week met vankansie voel soos 2 weke op St. Lucia."
"'n Akkurate kaart wat besienswaardighede aandui sal op prys gestel word. Strande se paaie bestaan nie, behalwe hoofstrand."
"Soos altyd, fantastiese weer. Die strand en omgewing is skoon en netjies met vriendelike mense."
"Very busy at the time, but I found some establishments could not cope with the influx of people. Other than that we had a wonderful holiday."
"Dis 'n klein dorpie, so dis baie stil. Mens kan altyd ry tot waar jy wil wees, so het die rustigheid geniet."
"I love Salt Rock and really enjoyed living there. I will definitely go back."
"Holds great memories for us and is a comfortable town with very friendly, helpful people."
"Het gery vir ete die aand en die nabye sentrum was oorlaai met dronk, lawaaierige mense in motors. Ek het nie baie veilig gevoel nie. Die parkeerarea het ook gelyk soos 'n rommelblik."
"Noordkus is eintlik maar vir die vissermanne. Groot visse te vang by Tougelarivier. Ongelukkig is daar nie veel dinge vir jong mense nie en ook nie baie om te sien nie tensy jy Balito toe ry nie. Fantasties om weg te raak en regtig te gaan rus vir die ouer mense, maar nou ja, dit bly die see en ons geniet dit. Ek sal definitief weer gaan."
"Was regtig verbaas met wat Richardsbaai geoffer het. Was maal oor hoe privaat die strand was aan die regte kant van Alkantstrand beach. Winkels en resturante was baie naby ook gewees. Beste vakansie tot dusver en weer het mooi saam gespeel. Net 1 keer uit die 6 dae wat ons daar was gereën."
"Our only reason for the 4 stars here is that the beach, while it is stunning, is not a great swimming beach, especially for younger children. Otherwise, it is a wonderful village with many dining options and a fully stocked Spar."
"We were nervous about the sea water and nervous to drink the water there. Really hope that they manage to sort it out."
"Baie "rustic". Dis nie 'n toeristemekka soos die Suidkus nie. Bring meeste van jou kruideniersware saam. Die winkels is nie altyd goed ge-"stock" nie."
"During peak time is not so good as it is crowded with families and children so it is best to stay nearly towards the end of the holiday."
"The North Coast is a very beautiful part of the country, boasting a large variety of gorgeous indigenous forests, lovely coast, and a very large species of bird life. There is a large variety of sea and wetland experiences available and unique places to see. Most of the dirt roads are in a bad state but this is due to heavy rains. Shopping outside of the cities can be challenging. Try to travel with your own supplies. There are some rustic restaurants around some of the towns."
"Mooi natuur alhoewel die riete oorneem en orals langs die mond-gedeelte is die jetties al toegegroei. Die storte op die strande het ook op tye geen water gehad nie. Steeds bly St. Lucia 'n fantastiese plek maar ek weet dat dit vroeër jare beter was en dit is hartseer dat dit agteruitgaan."
"Ek is persoonlik nie mal daaroor om so baie te moet ry om by strande uit te kom, maar ek het van Ballito gehou."