Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 226 resensies.
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Upstairs Selfsorg Akkomodasie"Plattekloof se ligging is baie goed. Mooi tussen die stad en die ander omligende areas soos Durbanville, Stellenbosch en Franschhoek. 2 minute dan is jy op die N1. Ek kan enige plek vinnig bereik. Sal vir seker weer daar bly wanneer ek Kaap toe gaan!"
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Villa de Vie Self Catering"Alles gerieflike afstande en baie maklike toegang met hoofverkeerroetes."
Brackenfell Suid, Noordelike Voorstede
11 on Berrie"Dis 'n heelwat nuwe area, jy verdwaal sommer met GPS, maar dis so rustig en jy sien nie mense loop rond nie. Die paaie is silwerskoon en die tuine goed versorg. Die area is baie veilig."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Elephant's Heart"Baie rustig en veilig en kitskosafleweringsdiens is uitstekend."
Century City, Noordelike Voorstede
Waterstone West A103"Century City has a lot to offer in terms of attractions. The mall is nicely located and contains everything one would need to make their stay possible. There is also easy access through different modes of transportation."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
De Grendel Cape Accommodation"Such a convenient location. Close to hospitals, restaurants, and shops. "
Panorama, Noordelike Voorstede
Vergenoegd Guesthouse"Lekker sentraal. Alle restaurante en winkels is naby."
Edgemead, Noordelike Voorstede
Lemon Tree Cottage"Quaint and quiet. The area would make anyone want to purchase property."
Panorama, Noordelike Voorstede
Vergenoegd Guesthouse"Pragtige, skoon woonbuurt waar daar 'n groot hospital en baie goeie dokters is."
Edgemead, Noordelike Voorstede
Lemon Tree Cottage"Mooi rustige omgewing. Naby baie toerisme aantreklikhede. Ongelooflike mense!"
Panorama, Noordelike Voorstede
Vergenoegd Guesthouse"Panorama is sentraal geleë en dit is 'n groot bonus. Langs die N7."
Panorama, Noordelike Voorstede
Getaway Self-Catering Panorama"Close to all amenities, especially the hospital, if needed."
Welgelegen , Noordelike Voorstede
Studio on Bordeaux"Super safe area. Besides I am from the Cape so I will recommend this area."
Century City, Noordelike Voorstede
Waterstone West A103"Lekker area, naby aan groot aantreklikhede."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
On Yonder Hill - Garden Flat"There is a need for a shuttle, especially to people who has no means of transport at the time of visit. Or those not allowed to drive due to general condition. Or there are contact nrs for available means of transport."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Boston 10"Gemaklike toegang tot alle groot attraksies. Omgewing is rustig en voel veilig."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Shirley's Place"Brackenfell as sulks bied nie veel vir die toeris nie, maar is sentraal geleë as afspringpunt vir ekskursies na Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en die Weskus."