Geverifieerde Resensie
Northern Suburbs
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.
Century City, Noordelike Voorstede
Cape Town City Apartment"Lieflike omgewing, steeds naby genoeg aan alles."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
The Thorn Tree"Boomryke en goed versorgde en veilige woongebied."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Morgenzicht B&B"Ons eerste keer in die Kaap. Vanaf Brackenfell kon ons vinnig op die snelweg kom. Baie naby die lughawe ook. "
Stellenberg, Noordelike Voorstede
Nassau Self Catering"Stellenberg is very close the Tygervalley Shopping Mall."
Panorama, Noordelike Voorstede
Getaway Self-Catering Panorama"Panorama is a safe and quiet neighbourhood/suburb and would certainly consider settling there."
Century City, Noordelike Voorstede
KnightsBridge 407"Veilig, skoon, genoeg vermaak, en Uber was altyd geredelik beskikbaar."
Century City, Noordelike Voorstede
305 Coral Bougain Villas"Town planning par excellence, very well organised!"
Stellenberg, Noordelike Voorstede
Nassau Self Catering"Stellenberg is gerieflik geleë as mens inkopies wil doen, maar dis op sigself nie 'n toeristebestemming nie."
Rosendal, Noordelike Voorstede
Lekkerbly Bellville"Ons was verras met die diens wat ons ontvang het. Dit was skoon, netjies en die ontvangs was uitstekend."
Brackenfell, Noordelike Voorstede
Aristea Cottage"Baie veilig gevoel en dis 'n mooi woonbuurt en omgewing."
Stellenryk, Noordelike Voorstede
De Vie Akkommodasie"I`m totally new to the area. It looks quiet and beautiful. Hope to stay there more frequent."
Century City, Noordelike Voorstede
Cape Town City Apartment"Suitable for family or business, located in a safe, clean and vibrant setting."
Century City, Noordelike Voorstede
305 Coral Bougain Villas"Lekker geleë naby Canal Walk, maar beter vir 'n besigheidsreis as vir 'n toeristebestemming. Dit gesê, is alles lekker naby mekaar in Kaapstad en as sulks 'n baie lekker bestemming."
Stellenberg, Noordelike Voorstede
Nassau Self Catering"Nice and close to Tygervalley Shopping Centre."
Edgemead, Noordelike Voorstede
Lemon Tree Cottage"It is a lovely, quiet little suburb and lovely to take a stroll at night, after a long day at work, or travelling around the City."
Plattekloof, Noordelike Voorstede
Mountain Sunsets Self-catering Accommodation"Plattekloof is na-genoeg aan enige aantreklikheid in die Kaap. Maar die woonbuurt is lekker stil en rustig."