Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Oudtshoorn

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Oudtshoorn

Rated 4.6 out of 5 based on 1685 reviews.

Oudtshoorn

Bella de Karoo

"The town has really grown in the years since we have last visited and everywhere looked neat."

Oudtshoorn

Greeff Cottages

"Baie goed. Het Latana-kaasplaas besoek en hulle het heerlike kaas. Uitstekende gidse by Kango-grotte en ook by Cango Wildlife Range."

Oudtshoorn

NA Smit Holiday Resort

"Het Wilgewander en die Karoopot baie geniet!"

Oudtshoorn

Oudemuragie Guest Farm

"Oudtshoorn is tops!"

Oudtshoorn

Kranskloof Country Lodge

"Baie om te doen en te sien."

Oudtshoorn

Old Mill Lodge & Restaurant

"Restaurante bied nie 'craft beer' nie en daar is 'n paar goeie brouerye in die omtrek."

Oudtshoorn

El Dorado 65 Luxury Self-Catering

"Baie mooi en skoon dorp. Baie groter as wat ons voorgestel het."

Oudtshoorn

Die Rietjie

"Wonderlike plek met soveel om te doen en te ervaar. Oudtshoorn het ons harte gesteel. "

Oudtshoorn

De Kraal Tent Accommodation

"It was a wonderful stay but it is also so easy to get sucked into all the activities on offer. However, once sucked in, it was enjoyable with enough of a memory to make it all worthwhile."

Oudtshoorn

Rooderandt Hillside Lodge

"Besoek die KAngo-grotte en gaan eet by Jemina's."

Oudtshoorn

Wilgewandel Holiday Farm

"Lots of nice restaurants, coffee shops and things to do."

Oudtshoorn

Aloe Manor

"Baie warm in Oudtshoorn. Baie om te sien."

Oudtshoorn

Swartberg Backpackers

"Lots to do and to explore - young and old."

Oudtshoorn

Rooderandt Hillside Lodge

"C.P. Nel Museum, volstruisplaas, wynmekka, Swartbergpas - alles skitterend!"

Oudtshoorn

Earthbound Guest House

"Leuk plaatsje, prachtige omgeving en een aantal leuke dingen om te ondernemen. Mijn persoonlijke favoriet: de stokstaartjes! Maar ook de Swartbergpas, de struisvogelfarm en de Cangogrotten zijn een bezoek meer dan waard."

Oudtshoorn

Eldorado 101

"Uitstekend."

Oudtshoorn

Poplar Lane

"Indien jy oor Desember gaan en graag die grotte wil gaan kyk, onthou om te bespreek."

Oudtshoorn

Oppi Dam

"Pragtige dorp met vriendelike mense en pragtige ou geboue."

Oudtshoorn

Mount Noah Lodge

"Oulike dorpie met baie om te doen."

Oudtshoorn

NA Smit Holiday Resort

"Ons is mal oor Oudtshoorn. Gaan gereeld soontoe en sal weer gaan. Lekker dinge om met die kinders te doen en net te ontspan. "

Oudtshoorn

Poplar Lane

"'n Pragtige ou dorp."

Oudtshoorn

Grysbok Self-catering Country House

"Baie interessante dorp met gawe mense. Net baie warm."

Oudtshoorn

Eldorado Private Collection

"Daar is baie trekpleisters vir toeriste en baie restaurante in die omgewing. "

Oudtshoorn

NA Smit Holiday Resort

"Baie mooi plek met al sy besienswaardighede. "

Oudtshoorn

We-La-Fra

"Daar is baie om te sien en te doen. Nie baie ver van die see nie en teen 'n billike prys. "

Oudtshoorn

Die Rietjie

"Dit is 'n pragtige dorp, baie geskiedenis, baie om te sien. Die natuurskoon in die omgewing is ongelooflik. Baie word gedoen om 'n besoeker of 'n toeris besig te hou. Dit is egter nie heeltemal ons tipe bestemming met betrekking tot al die aktiwiteite wat aangebied word nie: volstruisry, 'quad bikes', te veel om op te noem, maar vir mense wat daarin belangstel word daar baie aangebied en veral met kinders is dit 'n uitstekende bestemming. Die volstruisstoffers is 'n moet om te koop, ek is nou spyt ek het nie meer gekoop nie. "

Oudtshoorn

Best Little Guest House

"Baie dinge om te gaan kyk en die mense in al die dorpies was so vriendelik dat jy graag weer vir hulle wil gaan kuier."

Oudtshoorn

Lapland Cabins

"Oudtshoorn as 'n dorp was 'n wonderlike ervaring. Baie vir toeriste om te sien en doen."

Page
Page 48 - Showing 1411 to 1440

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers