Verified Reviews
Pretoria East
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria East
Rated 4.4 out of 5 based on 612 reviews.
"Gastehuis is in 'n stil en rustige area geleë wat baie maklik toeganklik is van enige van die hoofroetes. Baie veilige en onderdak parkering."
"Ek het die omgewing baie rustig gevind. Die nabygeleë inkopie-komplekse het bygedra om ons verblyf gerieflik te maak."
"We love Elarduspark. It is close to all access roads and shops. It is very easy to get to different destinations from there. The area itself is also not too busy and traffic jammed. "
"Everything one may need is within walking distance, especially if it is a business trip!"
"It's a very cool and quiet out of town experience. It gives you a relaxed feeling."
"Die area is goed geleë vir oorslaap na 'n troue of partytjie aan die verre oostekant van Pretoria, maar as 'n gemeenskap moet hulle die instandhouding van die grondpaaie prioritiseer."
"Elarduspark is sentraal geleë en kan 'n toerisme-bestemming wees, alhoewel ek dit eerder sal adverteer as verblyf naby die lughawe."
"Baie mooi area en stil. Daar is nog baie plekkies wat ons nog daar wil kom besoek in die toekoms."