Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.
"Ek sal weer daar bly. Dit is bekostigbaar, netjies, vriendelik, warm en veilig. "
"Winkelkomplekse is naby en daar is baie om van te kies indien inkopies gedoen moet word."
"Dit lyk of daar heelwat aktiwiteite in omgewing is, maar het nie tyd gehad nie."
"Baie netjiese skoon en veilige area. Hou baie van die parkarea vir ontspanning en geriewe. Winkelsentrums is ook baie goed geleë. "
"Ek glo dat sodra die bouwerk wat tans aan die gang is daar afgehandel is, gaan hierdie gastehuis nog meer van krag wees."
"Ek kan nie dink daar is iets om op te verbeter nie, dit is klaar uitstekend."
"Silver Lakes is baie veilig, rustig en skoon. Ek sal weer gaan kuier verseker!"
"Besoek gerus Blos Cafe vir 'n oornagopsie en heerlike kos en atmosfeer! 10 uit 10 vir hulle."
"Hierdie is darem nog in 'n redelike veilige gedeelte van Sunnyside. Ek sal nie dieper gaan oorslaap nie. "
"Die area is onbekend aan ons, maar die dae wat ons daar was, was baie aangenaam. Ons het van die winkelsentrums gaan besoek, asook natuurlik die restaurante. Daar is geen klagtes nie. Dit was alles skoon en aangenaam. "