Verified Reviews
Sandbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sandbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 224 reviews.
"As jy lief is vir die see, is Sandbaai jou eindbestemming. Veral as jy Sandbaai Country House jou tuiste maak!"
"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."
"Baie lekker plek, weg van die chaos, maar naby om deel daarvan te word sou jy wou."
"Sandbaai is a lovely, quiet and peaceful area at the sea and just outside of the hustle and bustle of Hermanus. Also close to the Hemel-and-Aarde valley, with all it's wonderful wine farms."
"Sandbaai is naby Hermanus met sy woeligheid, restaurante, ens. vir die wat daarvan hou. Maar Sandbaai het ook 'n winkel naby met alles onder die son wat jy mag nodig kry. Lekker sementpaadjie teen die see vir stap, duikplek, swemplek. O ja, en walvisse in die baai!"
"A stone's throw away from the incredible Hemel en Aarde Valley. This area is the perfect getaway for those who enjoy great wine, incredible views and delicious food!"
"Baie skoon en netjies. Munisipaliteit maak gereeld verbeteringe. Oulike markte, winkels en restaurante. Rustige en pragtig. "
"Sandbaai is baie lekker rustig en stil omdat dit weg is van alles, maar as mens 'n stranddag wil geniet sou ek steeds sê dit is beter om Hermanus toe te ry."
"Die strande is baie klipperig, nie regtig sand om op te loop nie. Ons moes van buurstrand, Onrus, se strand gebruikmaak."
"Sandbaai is a great place to make memories and to spend time. There is a beach nearby where I loved to take pictures and selfies. There is a convenient store should you need something but all in all everything was fabulous. "
"Lekker, nie te besig nie, tog naby genoeg aan alles wat jy nodig het. Dit voel of niemand jou pla nie. "