Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Seaview, Sarah Baartman District
Jessie's Place"Seaview is 'n pragtige en veilige dorpie. As jy dolfyne wil sien is hierdie die plek. Ons kan The Dizzy Dolphin se kos werklik aanbeveel. Heerlike, bekostigbare etes met 'n bonus van 'n see-uitsig."
Bathurst, Sarah Baartman District
Camillot Cottage"Daar gebeur heelwat aktiwiteite deur die jaar. Definitief 'n besoek en-/of wegbreek werd."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
The Beach Lodge"Tranquil with a stunning long sandy beach, great restaurants, friendly people. We were pleasantly surprised at this quaint and relaxing destination... I highly recommend you give it a try."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Aandster"Stukkie hemel op aarde! Beste plek om af te skakel en al die skoonheid te geniet."
Cannonville, Sarah Baartman District
Emerald Cottage"Situated on the banks of the Sondagsrivier, close to a popular pub for lunches and with a shopping centre in close proximity."
Patensie, Sarah Baartman District
DeMist Cottage - Old Bearie"Dit is 'n pragtige deel van ons land en die moeite werd om te besoek."
Seaview, Sarah Baartman District
Jessie's Place"Dit is 'n pragtige omgewing, die hele buurt is besig om te ontwikkel. En met Leon se hulp kom jy op die regte plek op die regte tyd. Ons sal weer in Seaview bly. "
Kirkwood, Sarah Baartman District
Broadlands Country House"Dit is 'n baie mooi dorp, met baie aktiwiteite!"
Wavecrest, Sarah Baartman District
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss"Wavecrest is gerieflik geleë, dit het baie veilig voorgekom, dit is naby strand. Ons was meer vir besigheid in Jeffreysbaai, maar ek glo dat dit 'n baie lekker vakansiebestemming is - naby alles."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
17 Claptons"Is 'n pragtige rustige plek. Net jammer dat gaste nie self deur hekkie na see kan gaan nie. Jy moet bel dat iemand vir jou kom oopsluit. "
Walmer, Sarah Baartman District
Gardenview Guest House"Centrally located and easy to get in and out of, great shopping centre, neat and tidy area."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seester Strandhuis"Ons kom heeltemal te veel daar, ha ha! Kry nie kans om ander plekke te sien nie. Geniet Jeffreys vreeslik baie. Was nou twee keer binne 6 maande daar."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Was nie my eerste besoek nie, en hopenlik DV ook nie my laaste nie! "
Cannonville, Sarah Baartman District
The Nightjar"'n Dorpie op die walle van die Sondagsrivier waar 'n mens veilig voel! Die Grunter's Bar net oorkant die straat bied besondere goeie spyskaart vir 'n kroeg! Verder is dit binne minute se ry van die Mathyolweni-hek van Addo Olifantpark. Voorwaar 'n juweel wat ons ontdek het en wat ons sal aanbeveel en na sal terugkeer in die toekoms. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"'n Paar goedbewaarde geheime is daar verskuil: die bierbrouery en die eetplekke bied baie lekker produkte aan. "
Patensie, Sarah Baartman District
Ripple Hill Hotel"Gaan besoek die padstal so 5km buite Patensie genaamd Padlangs as jy van lekker kos hou."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Sea Whisper Guest House"Strate vol slaggate. Nee wat, die wind waai te veel."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Leke by di C"Gerieflik en naby die meeste winkelsentrums en strande."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Frangipani House & Driftwood Cottage"Pragtige skoon strande asook strate, vriendelike mense. "
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Waterkant 2"Baie mooi skoon plek en die lekkerste eetplekke."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Kraaines, Jeffreys Bay"Wavecrest is a very safe and quiet neighbourhood with the most friendliest of neighbours as well."