Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 4893 reviews.
"Ons was teleurgestel met die dorp in die algemeen, die infrastruktuur en netheid van hoofstrand laat veel te wense oor. Rommel word duidelik nie opgetel of verwyder nie. Ons het meer as een asblik omgekeer gevind. Daar is verskeie rondloperkatte te sien. Ons het ook 'n paar keer onveilig gevoel en liewer die strand verlaat. Dit wil voorkom of die munisipale strand as oornagplek deur rondlopers gebruik word, en ons is aangeraai om nie na donker op die strand te gaan nie. Die verval is ook dan seker maar tekenend van toestande elders in land, maar mens sou verwag dat die owerhede in die gebied 'n bietjie ekstra sal doen om die kwynende toerisme te red."
"I dont think Kingsburgh is a bad place, although it looks neglected. Will not be staying there in the future."
"Kingsburgh is close enough to Amanzimtoti and Durban for all your shopping needs. The part that we saw was neat and quiet. The beach was clean and nice. A nice place to visit."
"Dit lyk na 'n lekker, rustige strandoord wat nie in seisoen so oorbevolk sal wees soos die ander suidkusvakansieoorde nie."