Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 484 resensies.
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Lovely beach and in close proximity to Noordhoek, Simon's Town etc."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Bay Views Apartment"We loved the area. It was quiet and not crowded. Will go back there anytime."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
At The Acorn"Fish Hoek is a peaceful town. A good place to stay and to break away from a busy life."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Abington Manor"Mal oor die winkeltjies en die vriendelike mense van Vishoek."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Simonsberg Heights"'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing."
Seaforth, Suidelike Skiereiland
Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio"Beautiful destination, so relaxing."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
The Lord Nelson Hotel"Excellent Navy Museum. A must visit. Quaint shops and excellent restaurants on the waterfront."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Crow`s Nest"Vishoek self het nie vreeslik baie toeristedinge om te doen nie, maar dit is lekker sentraal geleë om baie ander dinge in die Kaap te doen. Ek sal dit vir seker aanbeveel."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Sea La Vie"Very quiet. Not as many shops and restaurants in the area. Not much entertainment options. Quiet and peaceful."
Glencairn Heights, Suidelike Skiereiland
Glen Eden Studio"Vreeslike hoogtes, so weereens jou eie keuse. Het navraag gedoen oor alles wat ek wil weet en was ten alle tye eerlik met my. Mooi plek, maar slegs vir vakansie, nie om te bly nie."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
The White House @ Kommetjie"Moenie uitmis op hierdie juweel in Kommetjie nie!"
Vishoek, Suidelike Skiereiland
On-the-Rocks"Pragtige klein dorpie met ongelooflike kuslyn. Mense van Vishoek is vriendelik en gee om vir hulle omgewing."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Simonsberg"For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Salop House"Toeriste moet besef dat Vishoek 'n droë dorp is en dat jy jou wyn moet aanskaf voordat mens daar aankom."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Blue Roof Bungalow"There is consist traffic along the main road towards residential area. "
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Swallow's Nest"Lots to do in this area - it's not just for surfing and fishing. Lovely restaurants and a theatre in Kalk Bay. Not too far to go to Cape Point and see the magnificent sea and mountain views."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Starfish Cottage"Beautiful area to walk around in with lovely boutique shops and restaurants. Pity that there is not a supermarket/grocery store anymore in the area, only a Tops. The walking tour of Kalk Bay is definitely a "do again"."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Tranquility"Mooi strand, uitvalsbasis Kaapstad. Kaap de goede hoop."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Maritima"Dit is uit die gewoel van Kaapstad, maar nog steeds naby genoeg om alles te kan besoek."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Ek was aangenaam verras. 'n Oulike plek met die pragtigste strandjie."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Simonsberg Heights"Simonstad is 'n juweel. Dit is 'n oulike dorp met lekker winkels en pragtige strande. By Boulder Beach kan jy heeldag op die strand lê en pikkewyne bekyk. Dit was 'n heerlike ervaring. Sal graag weer Simonstad besoek."