Verified Reviews
Strand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Strand
Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.
"Strand is wonderlike bestemming vir rustige vakansie. Ook sentraal om omliggende dorpe te besoek."
"Die Strand het 'n lieflike strand om te geniet en baie om te doen in die omgewing. Genoeg winkels om van die kies en te keur en lekker eetplekke."
"Lekker skoon strand om op te stap en swem en vir kinders om in die sand te speel. Goeie ligging vir besoeke aan Hermanus, Stellenbosch en Kaapstad. Genoeg restaurante en winkels in die omtrek vir ingeval jy iets nodig het."
"Sal enige tyd weer in die Strand gaan bly, baie mooi daar behalwe vir die straatslapers, verder was dit awesome gewees."
"Beautiful views and awesome shopping place to buy memorable items to show you were by Strand."