Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 7182 reviews.
"Puik vakansieplek. Seker te besig in seisoen. Lekker wegbreekplek vir 'n naweek. Hoop net hul maak die toegangspaaie gou klaar. Stop en wag in die hitte nie baie lekker. Maar ja, ek sal weer soontoe buiteseisoen gaan."
"Ek en my vrou "LOVE" Paternoster. Ons bly in Nelspruit omgewing maar Paternoster is met elke besoek aan die Kaap vir ons 'n moet oorslaap vir 'n paar nagte."
"Lekker naby aan die Kaap met baie om te sien en doen in die omgewing."
"Baie mooi en skoon dorp met 'n lekker vakansie atmosfeer, menige kuier- en eetplekke en 'n pragtige, veilige strand."
"Pragtige plek wat baie uitgebrei het. Ons het 'n 3 nag sessie bespreek in die Bon Hotel vir Desember 2015."
"Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe."
"Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!"
"The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari."
"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."