Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
Britannica Heights, West Coast
Journey's End"Gaan maak 'n draai in die hawe - dis baie toeganklik vir die publiek met heelwat goeie foto-geleenthede. "
"Die plek het potensiaal om baie meer te kan doen. Hulle het oulike fasiliteite. Diens by die restaurant was wel goed, maar diens by ontvangs het baie werk nodig."
"Hoop dit brei nie so uit soos van die ander Weskus-bestemmings nie. Baie oulike dorp en naby aan plekke soos Darling ens. Baie blomme al klaar in Yzerfontein gesien."
"Mooi en skoon dorpie met baie vriendelike mense. Laat mens tuis voel en sal beslis weer besoek."
"We were spoilt having visited other small towns. I was expecting something more "quaint"."
"Langebaan is 'n gerieflike strand met sy stil water en vakansie-atmosfeer."
"Lieflik. Paaie word tans opgegradeer, dus het ons bietjie verdwaal! Sal egter mos klaar kom."
"Paternoster is die plek om te wees - met voorkeur-restaurante en beeldskone natuur is dit alles en nog meer."
"Jacobsbaai was regtig 'n mooi en lekker rustige dorpie. Ons het dit baie geniet en ons sal Jacobsbaai aanbeveel en ook weer verkies as 'n vakansieplekkie."
"Was a little disappointed as it was quite shabby and of course a beautiful beach that you had to walk your dogs on with a lead. The Wolfgat restaurant has an excellent location."