Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Gouritsmond is 'n vissers- en aftreedorpie. Daar gaan nie veel aan nie, nie eers oor Desember nie - daar is 1 restaurant en 'n algemene handelaar, wees vir seker, as jy vakansie gaan hou op Gourtismond dat jy 'n groot gedeelte van jou vakansie gaan ry (as jy nie gaan om vis te vang nie)."
"'n Ongelooflike dorp vol kunssinnigheid, atmosfeer en lekker mense. 'n Moet vir reisigers."
"Dit is 'n baie lekker plek om vakansie te hou. Die strande is skoon en netjies. Daar is beslis genoeg om te doen."
"Baie gestap. Veilig in die strate. Naby alles. Saterdag se markie ondersteun. Sedert my skoolgaan-dae in 1964, het Montagu ontwikkel in 'n juweel tussen plattelandse dorpe. Geluk aan die stadsbestuur - hou so aan."
"As jy opsoek is na rustigheid en pragtige natuur dan is St. Helenabaai die perfekte vakansiebestemming."
"Bit crowded for December but enjoyed the destination with lots to do for both adults and children."
"Thank you Dirk for always communicating with us to find out if everything was okay and to make sure that everything were in order."
"Uitstekend, was ons 2de keer hier. Veilig, skoon, beeldskoon natuur, fantastiese hardlooproetes. Beplan moontlik aftrede by Pinnacle Point."
Longacres Country Estate, Western Cape
Tortoise Trail Lodge"Lovely peaceful and tranquil, just what we needed."
"Die wind van die Kaap word gemaak in Gordonsbaai. Maar vanaf Watermill Studio is jy baie sentraal geleë en net ver genoeg uit die dorp om te kan rus. "
"Bly 'n baie mooi en lekker plek. Weer is fantasies. Sal vir my 'n huis koop in Mosselbaai om af te gaan tree."