Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Calitzdorp, Wes-Kaap

Welgevonden Guest House

"Calitzdorp may be small but this has the advantage that you find your way around easily. Good places to eat in the evenings, lively but quiet. Ebenhart's pipe maker shop was a true highlight!"

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"Pragtige dorp met baie om te sien en te doen."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"Jy kan lekker vis hier eet!"

Albertinia, Wes-Kaap

7 Mill

"Klein dorpie met nie veel te doen nie."

Struisbaai, Wes-Kaap

Vidi's Place

"Seagull's Restaurant is the best place in town, great food and a nice vibe! Struisbaai has white beaches and nice places to swim, great place to visit overall. "

Vredenburg, Wes-Kaap

Vredenburg Boutique Lodge

"Nie baie om te sien/ervaar in gebied nie, maar baie veilig en privaat!"

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Pragtige dorpie! Sal weer en weer kom!"

Kleinmond, Wes-Kaap

'Die Rotse' Host House

"Dit is 'n lieflike plek waar mens nog vrylik kan asemhaal. Die see se water is natuurlik yskoud, maar die uitsig as jy op die strand is maak op vir die koue water! Ons het 'n paar keer by verskillende restaurante geëet wat baie lekker was. Van die plekke by die hawe se kombuise maak 20:30 al toe (ek dink dis vroeg vir die Kaap waar dit eers 20:00 donker is!) en dis jammer dat daar nie meer van die omgewing se wyne op die spyskaarte is nie. Kleinmond is 'n plek vir ontspan!"

Langebaan, Wes-Kaap

See @ Sea

"Lekker vakansie-dorpie veral as jy die mooi strandmeer kan gebruik vir roei, bootry, visvang, ens."

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 3

"Paternoster steel jou hart en siel in een dag. Die eevoud en vriendelike mense laat jou onmiddellik tuis voel en sonder sorge. Hier gaan dit oor goeie kos, menslikheid en die son op jou gesig en seesand tussen jou tone."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Paternoster, 'n juweel op die Weskus, sal oor en oor soontoe gaan!"

De Rust, Wes-Kaap

Meijer's Rust Farm

"'n Moet om uit te probeer!"

Kleinbaai, Wes-Kaap

White Shark Lodge

"'n Stukkie hemel op aarde."

Helena Heights, Wes-Kaap

Bougainvillea Cottage

"Baie netjiese uitbreiding."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Sea Why

"A must see! So much to do. "

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Goblin's Creek

"Nog ontwikkeling nodig, met winkels baie beperk (moes Vredenburg toe ry vir 'n swembroek). Maar as jy stilte soek is dit ideaal."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton Breakers

"Heerlik geëet by die plaaslike restaurant Nautical South. Lieflike strand en rustige omgewing."

Langebaan, Wes-Kaap

Windtown Lagoon Hotel

"Langebaan is a wonderful holiday destination especially for your kite surfers. But also for people who love nature and the outdoors. One of my favourite places on the West Coast."

Porterville, Wes-Kaap

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

"Nie tyd gehad om lank daar te verwyl nie maar weet 22 Watervalle is die moeite werk om te besoek. Het 'n restaurant op 'n Sondagaand gemis."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Dis 'n baie mooi dorpie."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Swartberg Backpackers

"Oudtshoorn is 'n baie mooi, klein dorpie."

Knysna, Wes-Kaap

Estuary Rest

"Ons het die dorp baie geniet. Was beslis die besoek werd."

West Beach, Wes-Kaap

602 Infinity

"Lekker eetplekke, skoon strande en 'n lekker promenade vir stap, draf of fietsry."

Stilbaai, Wes-Kaap

Cozy Corner

"Stilbaai is 'n wonderlike wegbreekplek, met die mooiste strande en heerlike rivier en stapplek en fynbos en wat jou hart ook al begeer. Geen wonder mense tree al hoe meer daar af nie. Die vriendelikheid van die gemeenskap was opvallend en ek het oral veilig gevoel. Meer ideaal sal 'n mens moeilik vind. Ek sal volgende keer net langer bly en die res van my reis korter maak. "

Bellville, Wes-Kaap

35 on First

"Alles is binne bereik van 'n mens se behoeftes."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Die vissersbote is 'n moet sien en die foto's is fantasties."

Blad
Blad 1133 - Wys 33961 tot 33990
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang