Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Villiersdorp being my hometown is always a win. And being there with friends from this side of Cape Town was great showing off Villiersdorp."
"Ons was te vinnig in en weer uit om te kan oordeel. Is maar 'n klein plattelandse dorpie met hulle eie uitdagings."
"Quiet place with a great dam for long distance open water swimming. Friendly folk. Seems very safe. Very hot - 10 degrees hotter than the coast when we visited in December."
"Daar is nie veel op die dorp nie, so nie baie om te sien of doen nie. Is egter 'n pragtige wêreld om deur te reis."
"Kan dit definitief aanbeveel as 'n oornagplek of 'n vakansiebestemming in 'n rustige omgewing."
"Strand was bietjie vuil, asook baie gemors wat rond dryf in die see."
"Langebaan is 'n baie lekker plek en sal enige persoon aanbeveel om dit te besoek. Mense is ook baie vriendelik."
"Dit is 'n baie moderne bestemming met baie winkelsentrums, sowel as natuurskoon. So, die spreekwoordelike: "aan albei kante gebotter"!"
"Effense draai van die N1 af, maar so 'n rustige dorpie om te voet te verken, met die mooiste ou kerk en 'n nóg mooier sonsondergang."
"Best destination all year round, always my go-to holiday destination. Friendly people, awesome Winelands. "
"Pragtige area. Kan maklik meer as net 'n rukkie hier spandeer en die omgewing geniet."
"What a quite place, nice artificial features you feel at home I really enjoyed the stay with my family."
"Dit is 'n baie interessante dorp en die mense is baie behulpsaam. Die museums is goeie waarde vir geld. "