Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Lambertsbaai was ons eerste stop teen die Weskus af. Dit was beslis een van die bestes! Sal baie graag eendag weer wil gaan."
"If you are looking for a small rural town with a slow pace of life, then Lutzville is the perfect for a stopover. With vineyards and wine estates close by, who needs hustle and bustle. It is also perfect as the centre point to visit Doring Bay (Fryer's Cove winery), Strandfontein and Papendorp at the estuary of the Olifants River, not to mention the splendour of the West Coast spring flowers."
"'n Besoek aan L'Agulhas is 'n moet, veral die vuurtoring en Waenhuiskrans-grot. Beplan jou besoek sodat jy met laagwater daar is anders kan jy nie toegang tot die grot kry nie. Cape Nature kan gerus 'n plan maak met die verwaarloosde inligtingsborde by die toegangspad na die grot. Tans skep dit 'n baie swak indruk."
"Hartenbos is 'n klein, pragtige dorpie met baie om te doen. En die uitsigte is iets om van te droom. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou omdat dit lekker stil is en nie te veel voete om mens is nie. Hulle is amazing en hul strande is altyd skoon. Pragwêreld daai."
"Wonderlike dorpie met groot verskeidenheid aantreklikhede. Darling Brewery, Duckett Nurseries en Evita se Peron is net 'n paar!"
"We attended a wedding at Cavalli estate. Unbelievably beautiful. The town is quaint, divine restaurants and fabulous little shops to shop for antiques, etc. "
"Nie veel aan Barrydale nie, nie eens 'n apteek op die dorp nie!"
"Alles was uitstekend van die kosse tot die verblyf. Vriendelike mense en 'n skone dorp. Dit is ideaal vir enige mens."
"Calitzdorp is redelik vervalle en glad nie die plek wat ons oor die jare leer ken het nie!"
"Clanwilliam is ideaal geleë vir enige toeris wat deur Suid-Afrika wil toer, maar die dorp se karavaanpark, byvoorbeeld, lyk agtergeblewe, 'n seeroog vir die dorp. Vuil strate is ooglopend en laat jou wonder of jy in hierdie dorp moet oornag."
"Very nice place. I loved their antique shops and the hot water pools.The people of Montagu is very friendly ."
"Gordan's Bay is a beautiful part of the Cape with clean beaches and a lovely, small boat harbour."
"Die Spar het definitief 'n opknap nodig en die parkering is hopeloos te min met te veel bedelaars."
"'n Plek waarheen ek altyd weer sal terugkeer. Beeldskone strande met 'n rustige atmosfeer."
"Baie gerieflik vir Stellenbosch, want die verkeer van die R44 meng glad nie in met jou skakeling binne die dorp nie. Rustig en stil area, wat veilig voorkom. "