Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Kan definitief 'n lang naweek in Oudtshoorn spandeer. Baie om te doen en te sien. Kinder vriendelike dorp."
"Wees voorbereid: geen kafees of wegneem ete plekke na ure nie, en min op Sondae. Beplan dus om voor 19:00 in die aand daar aan te kom anders gaan jy honger slaap. Neem muskietwerende goed saam . Die hele land se muskiete kom hier bymekaar wanneer die son sak."
Three Anchor Bay, Western Cape
Inverness"Veilige en rustige area, goed geleë naby restaurante, winkels, busvervoer en stapafstand vanaf die strand."
"Wat 'n pragtige, goed bewaarde en aangename dorp, in 'n pragtige omgewing en soveel om te bied. "
"Die dorp is baie skoon en netjies nou en baie minder bedelaars in dorp en die pad uit is ook baie netjies. Dit is 'n baie mooi dorp en geboue/wonings baie netjies."
"Milnerton is nice, however close to Rugby. That is not the nicest/safest place on earth. I didn't feel safe exploring the area in the evening."
"Lovely town with so much character. Perfect breakaway from the city life."
"Beaufort-Wes is 'n oulike plekkie en ons geniet dit altyd om daar deur te ry!"
"Te winderig en ongerieflike visvang plekke as jy 'n visserman is, dit was my eindelike rede hoekom ek daar gaan vakansie hou het met die idee om vis te gaan vang."
"Absolutely stunning setting. Quiet little hidden gem off the beaten track with Fryer's Cove Winery in the most unusual setting. Beautiful walking/mountain biking trails along the coastline."
"There is so much to do in that part of Cape Town. Great food, music, drives, beaches. Great location if you like a smaller town feel."
"Is maar bietjie ongemaklik in die strate. Maar die ligging vir ons doeleindes was perfek."