Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Geniet alles! Gaan Tietiesbaai toe, eet by Voorstrand en Spoon Square ... alles ongelooflik! Besoek Darling en Riebeek-Kasteel. Paternoster bied sielsrus."
"Baie mooi en rustige omgewing met Steenberg Wyne om die draai. Weg van die besige stad, maar naby genoeg om gou deur te rits Waterfront toe of na enige van die ander besienswaardighede."
"Die dorp self sorg ietwat vir 'n mate van aantreklikheid; ons het die tuine besoek langs die dam in die blommetyd; asook die ou kerke is iets om te sien as mens hou van geskiedenis."
"Ry na Kalkbaai vir lekker seekos. Besoek ook Cape Point Vineyards vir baie lekker Sauvignon Blanc."
"We go there mainly for the Saturday Market “The Wild Oats”, but all the little shops are a refreshing change to the Eastern Cape. "