Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is."
"Patenoster is so gerieflik naby die stad vir 'n vinnige naweek wegbreek uit die stad waar jy werklik net van al jou sorge kan vergeet."
"Onrus is die ideale plek vir afskakel en rus met Hermanus naby genoeg vir enigiets wat jy mag benodig."
"Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!"
"Tulbagh is 'n eiesoortige edelsteen. Doen moeite en ontdek 'n skat wat die innerlike sowel as die uiterlike versterk."
"The town's people are extremely helpful and friendly. Good restaurants with some delicious Karoo lamb and venison dishes. "
" Baie lekker as die wind nie waai nie en die verkeer nie te besig is nie."
"Pragtige kusdorpie, baie naby aan Kaapstad. Vir 'n lekker rustige wegbreek van die stadsgejaag."
"Ek maak altyd seker dat ek by die tweedehandse boekwinkel in Gordonsbaai uitkom wanneer ek in die Kaap is. Geniet die area verskriklik baie!"